Jy kan nou vir die 'Trickle Out' projek registreer. Klik hieronder op die skakels om na die veilige 'Trickle Out' registrasie bladsy gestuur te word. Op hierdie bladsy sal verdere inligting oor die projek, oor hoe die data wat jy met ons registreer gestoor en gebruik sal word, en oor jou reg tot ingeligte toestemming in deelname aan hierdie navorsing. Jy het drie verskillende registrasie opsies:

  • As jy 'n socialle of omgewing onderneming verteenwoordig of besit kliek hier (Afrikaans) of kliek hier (Engels)

  • As jy werk op jou eie sonder dat iemand anders die omgewing goedere of dienste te verkoop kliek hier (Engels) of kliek hier (Afrikaans kom gou)

  • As jy 'n ko-operatiewe organisasie verteenwoordig kliek hier (Engels)

  • As jy 'n skenker / hulpagentskap verteenwoordig kliek hier (Engels)

Sheffield Management School