Welkom by die Trickle Out se Webtuiste!

Trickle Out is 'n navorsingsprojek wat deur die Ekonomiese en Sosiale Navorsingsraad (Economic and Social Research Council – ESRC) van die Vereenigde Koningkryk befonds word. Die Tricle Out Projek ondersoek watter, indien enige, positiewe bydrae Sosiale en Omgewingsbewaring Ondenemings op die langtermyn ontwikkeling en verbetering van die lewens standaarde van die minder bevoorregtes in Oos Afrika en Suider Afrika lande kan hê. Die projek is gebaseer by die Queens Universiteit se Bestuur Skool (Queen's University Management School, Queen's University Belfast) in Belfast. Daar is meer inligting oor ons navorsing beskikbaar op ons webtuiste. Ons is deurgans besig om die webtuiste te verbeter. Om ons te kontak gebruik asseblief hierdie skakel